Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Abigail Gordon
sorteer volgens
Heatherdale se sku verpleegster
Datum vrygestel: 2015-04-28
Hoe om ’n gebroke hart te genees . . . Die ontroosbare Leonie Mitchell wy haarself aan haar werk. Om pasiëntjies in ’n landelike kinderhospitaal te versorg, lyk soos die beste manier om die verlies van haar baba en haar verhouding te bowe te kom. Maar Leonie het nie rekening gehou met haar charismatiese nuwe baas, ortopediese chirurg Callum Warrender nie. Sy kan nie ontken dat sy aangetrokke voel tot Callum nie en sy kan ook nie die feit ignoreer dat sy troos vind in sy omhelsing nie...