Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Amy Ruttan
sorteer volgens
Nashville se glansdokter in versoeking
Datum vrygestel: 2017-11-30
Befaamde neurochirurg, Vivian Maguire, ken die menslike brein soos die palm van haar hand. Maar as sy na Nashville terugkeer – en na die man wat sy sewe jaar gelede daar agtergelaat het – is dit haar hart wat skielik al haar gedagtes oorneem. Dokter Reece Castle het naam gemaak as ’n briljante neurochirurg vir beroemde vermaaklikheidsterre, maar Vivian se terugkeer ruk hom met ’n skok terug na die werklikheid...