Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Andrea Laurence
sorteer volgens
Haar geheime eggenoot
Datum vrygestel: 2016-07-25
Haar geheime eggenoot Om die verlede te begrawe is makliker gesê as gedaan . . . Jare gelede het Heath Langston met Julianne Eden weggeloop om te gaan trou. Dit sou nie hulle ouers se goedkeuring weggedra het nie. Aangesien die huwelik nooit volvoer is nie, het elkeen sy koers gegaan sonder om vir iemand te vertel wat hulle aangevang het. Familiekwessies bring hulle noodgedwonge terug na hulle geboortedorp...
Een week saam met die strooijonker
Datum vrygestel: 2017-01-30
Wat gebeur as ’n kastige troue-afspraak heeltemal te werklik word? Voorgee om die beroemde akteur Julian Cooper se meisie te wees? Party vroue sou dalk in hul noppies wees met die versoek – maar nie Gretchen McAlister nie. Haar werk is om troues te beplan, nie om die strooijonker se metgesel te wees nie. Maar ná Julian se onlangse beëindiging van sy verhouding met ’n mede-ster, is die “gewone” Gretchen die perfekte publisiteitsfoefie...