Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Carolyne Aarsen
sorteer volgens
’n Gesin vir die soldaat
Datum vrygestel: 2017-01-30
’n Cowboy kom huis toe . . . Sedert hy terug is in Little Horn, Texas, voel voormalige spesiale-operasies soldaat Grady Stillwater verlore. Stillwater Ranch het sy aandag nodig – en sy broer se weggooibaba ook. Maar die beserings wat Grady in Afghanistan opgedoen het, het sy selfvertroue ’n knak gegee. Fisioterapeut Chloe Miner gee hom hoop en leiding – en balsem vir die cowboy se hart. Min weet hy Chloe dra self ’n geheim wat haar lewe gaan verander...
Verbode nag met die Griek
Susanna Carr
2017-01-30
Sien Meer
Bestel