Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Elizabeth Bevarly
sorteer volgens
’n Bestuurshoof in haar Kerskous
Datum vrygestel: 2016-11-30
Die lees van ’n testament keer enkelouer, Clara Easton, se ganse lewe onderstebo. Teen wil en dank vind sy uit die lighartige leeglêer wat sy een lente op die strand raakgeloop het en die pa van haar seun is, is toe in werklikheid ’n skatryk Dunbarton-afstammeling wat sy fortuin aan klein Hank nagelaat het. Sy bring die Kersvakansie in die opwindende stad New York deur saam met oorlede Brent se familie, wat sy sexy tweelingbroer insluit...