Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Janice Lynn
sorteer volgens
New Yorkse dokter word blosende bruid
Datum vrygestel: 2016-07-25
New Yorkse dokter word blosende bruid Stadsmens en dokter Cara Conner kan aan niks ergers dink as om na haar ouerhuis in ’n dorpie in Alabama terug te keer en vir ses maande daar in haar pa se praktyk te werk nie. Tot sy met haar nuwe kollega – en ou mededinger – dokter Sloan Trenton kennis maak. As hy tog net nie so onweerstaanbaar aantreklik was nie! Gou begin Sloan se mensliewendheid egter Cara se bewondering afdwing...