Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Jenna Mindel
sorteer volgens
’n Tydelike vlerkslepery
Datum vrygestel: 2017-10-02
Voordat sy op ’n twee jaar lange begeerlike musiekstudiebeurs vertrek, gaan hou tjellis Bree Anderson ’n maand lank vakansie aan ’n meer. Maar sy word heeltemal onkant betrap toe sy tot een van die oord se bewaringsbeamptes aangetrokke voel. Die allerlaaste ding wat die natuurbewaarder Darren Zelinsky nodig het, is dat ’n ryk somer- vakansieganger – soos die verloofde wat hom afgesê het – by hom aanlê...