Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Jules Bennett
sorteer volgens
Diensmeisie vir ’n biljoenêr
Datum vrygestel: 2017-01-09
Hy wou nie die prinses hê nie, maar sal hy met die diensmeisie trou? Nadat hy die koninklike geriefshuwelik wat sy inmengerige pa vir hom bewimpel het, net-net vrygespring het, is sakeman Will Rowling toegespits op wat hy wil hê. Een ding is seker: Hy wil Cat Iberra hê – sy pa se huisbediende, die vrou wat hy ’n paar jaar gelede verloor het. Dit kos ’n enkele soen om die passie tussen hulle weer te laat smeul...
Vasgekeer saam met die magnaat
Datum vrygestel: 2017-05-02
Een sneeunag saam met die magnaat . . . Braden O’Shea is op ’n belangrike sending en moet toegang verkry tot Zara Perkins – tot haar lewe, haar huis. Dus huur hy die pragtige partytjiebeplanner om naby haar te kan wees. Maar ná een betowerende dans moet hy haar in ’n sneeustorm huis toe neem – en word hy saam met haar vasgekeer. En noudat hy haar van nader leer ken het, is verleiding sy enigste doelwit ...
Van vriend na kamma-verloofde
Datum vrygestel: 2017-06-01
Twee vriende, een troue en ’n noodleuentjie . . . Voorgee hy is Jenna LeBlanc se minnaar? Heng, dis presies wat Mac O’Shea al jare lank wou wees. Ondanks hulle ernstige aangetrokkenheid tot mekaar het hulle ooreengekom om “net vriende” te wees. Jenna droom van lank-en-gelukkig en dis juis waar die knoop sit. Die O’Shea’s se twyfelagtige, uitgebreide sakeonderneming verhoed Mac om aan trou te dink...
Verbode nag met die Griek
Susanna Carr
2017-01-30
Sien Meer
Bestel