Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Kate Hardy
sorteer volgens
Vakansie saam met die strooijonker
Datum vrygestel: 2017-03-22
Toe biljoenêrstrooijonker Roland Devereux met Grace Faraday dans, slaan hy die strooimeisie se voete heeltemal onder haar uit. ’n Tydelike affair is al wat die wewenaar Roland vir Grace kan bied, maar tydens hulle warrelwindvakansie word hul vriendskap soveel meer . . .
Die swierbol se versoek
Datum vrygestel: 2017-06-30
Nadat sy kort tevore in die steek gelaat is, weet verpleegster Isla McKenna sy moet die plesiersoeker, dokter Harry Gardiner, vermy. Maar daar steek heelwat meer in hom as wat mens dink, en toe hy hulp soek voor ’n familietroue, kan Isla dit nie weerstaan nie. Maar hulle naweek saam is uiters verleidelik en laat albei na baie meer smag . . .