Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Laurel Blount
sorteer volgens
’n Gesin vir die plaasboer
Datum vrygestel: 2017-11-01
Toe sy haar ouma se plaas erf, moet Emily Elliott terugkeer na die klein dorpie wat sy gehoop het sy nooit weer sal sien nie. Die stadsnooi en enkelma van ’n tweeling moet die hele somer op Goosefeather Farm gaan woon . . . of gevaar loop om die plaas af te staan aan die buurman en haar kleintydse maat, Abel Whitlock. Dis nou Abel se kans om die grond te besit wat hy nog altyd begeer het, maar hy wil dit nie doen ten koste van die meisie – en haar oulike tweeling – wat hy nog nooit vergeet het nie...