Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Leah Ashton
sorteer volgens
Die biljoenêr uit haar verlede
Datum vrygestel: 2017-10-02
Mila Molyneux was nog altyd heimlik verlief op haar kindertydvriend, Sebastian Fyfe . . . tot hy met ’n ander vrou getrou het! Sy ontmoet hom nou jare later. Hy is ’n wewenaar en so aantreklik soos altyd. Sal Mila dit eindelik waag om vir Seb te sê sy wil meer as vriendskap hê?