Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Louise Fuller
sorteer volgens
Geheime beloftes
Datum vrygestel: 2016-10-25
’n Versmaaide vrou . . . Kunskenner Prudence Elliot is geskok toe ’n nuwe werk haar van aangesig tot aangesig met Laszlo de Zsadany bring – die onweerstaanbare enigma wat soos ’n komeet deur haar lewe geskiet het. En net haar gebroke hart agtergelaat het. ’n Eggenoot wat ontdek word . . . Selfs meer skokkend is dat Laszlo nie net skatryk is nie, maar die beloftes van hul jeug wetlik bindend is – hy is haar mán! ’n Vurige hereniging! Prudence is ’n verslawing waarteen Laszlo nie kan veg nie, maar die vuur tussen hulle sal tog seker vinnig uitbrand? Maar gou moet hy erken die begeerte na sy vrou brand buite beheer ...