Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Melanie Milburne
sorteer volgens
Flirtasie met die hoëlui-dokter
Datum vrygestel: 2015-02-03
Die nuwe dokter op die dorp . . . Die algemene praktisyn lady Isabella vlug na ’n afgeleë Australiese dorp om haar hartsake uit te pluis. Dit is egter nie maklik om ’n lae profiel te handhaaf nadat sy die plaaslike polisieman vir ’n ontkleedanser aansien nie! Zach is terug in Jerringa Ridge om sy beseerde pa te versorg. En al is Izzy ongewenste afleiding, flirt Zach kort voor lank met moeilikheid ...