Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Molly Evans
sorteer volgens
Veilig in die chirurg se arms
Datum vrygestel: 2017-01-09
Noodverpleegster Emily Hoover keer as ’n nuwe vrou terug na Williamsburg. Sy is nie meer skaam en teruggetrokke soos voorheen nie, maar sterk, onafhanklik en niks skrik haar af nie. Haar enigste swakheid . . .? Aantreklike dokter Chase Montgomery. Die vonke wat tussen hulle spat, is so vurig soos altyd. ’n Vroeëre aanval op Emily dreig steeds om sake tussen hulle te verongeluk. Chase is vasbeslote om Emily te oortuig sy sal altyd veilig in sy arms wees...