Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Pamela Tracy
sorteer volgens
Oplaas ’n held
Datum vrygestel: 2016-04-25
Oplaas ’n held Skielik ’n pa! Jesse Campbell is vasbeslote om te vergeet van die verlede. Hy aanvaar ’n werk op ’n gasteplaas in Arizona om weer van voor af te begin. Ouerskap is nie deel van die plan nie – totdat Jesse die seun ontmoet wat hy nie geweet hy het nie. Nou het Jesse nuwe doelwitte: Hy moet leer om ’n goeie pa en ’n goeie man te wees. Die soort man wat Eva Hubrecht, sy baas se dogter, kan vertrou...