Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Penny Jordan
sorteer volgens
Onwillige oorgawe
Datum vrygestel: 2012-05-01
Saul Parenti vereis die beste. Daarom stel hy Giselle Freeman aan om vir hom te werk. Bekend as die Yskoningin, beskik sy oor ’n afsydige houding en kil skoonheid. Tog vermoed Saul dat vurige passie onder die ysige uiterlike skuil. Weens haar traumatiese vroeë kinderjare het Giselle ystermure om haar hart gebou. Nou werk sy saam met die man wat daardie skanse wil afbreek. Die seksuele spanning bereik breekpunt...
Verbode nag met die Griek
Susanna Carr
2017-01-30
Sien Meer
Bestel