Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Ruth Logan Herne
sorteer volgens
’n Onverwagte bruidegom
Datum vrygestel: 2017-01-09
Heling in haar tuisdorp. Kimberly Gallagher is terug in die dorp om haar ma se florerende huweliksbeplanningsaak te bestuur. Vir ’n ervare geleentheidsorganiseerder soos Kimberly, is dit geen probleem om die uiters spannende troureëlings vir die dogter van ’n senator reg te kry nie. Maar om voormalige polisieoffisier Drew Slade – die senator se sekuriteitshoof én haar broer se gewese spanmaat – in die oë te kyk, sien sy nie kans nie...
Een week saam met die strooijonker
Andrea Laurence
2017-01-30
Sien Meer
Bestel