Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Sarah M Anderson
sorteer volgens
Geëis deur die cowboy
Datum vrygestel: 2017-11-01
Josh Calhoun het van die dolle gejaag ontsnap om sy familie se boerderysaak te bestuur. Maar toe hy terugkeer na Chicago om ’n erfenisgeding te hanteer, word hy met die verlede begroet – dokter Lucinda Wilde. As sy beste vriend se eksmeisie was sy altyd buite bereik. Maar sy vriend is oorlede en nou laat die onafwendbare aangetrokkenheid tussen hulle Josh dink dit is tyd om haar op te eis . . ...