Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Tracy Madison
sorteer volgens
’n Bruid vir die man in die berge
Datum vrygestel: 2018-04-13
Sy is net reg . . . Die laaste ding wat Liam Daly verwag, is om ’n blonde skoonheid in sy huis hier diep in die Colorado-berge te vind. Maar toe ’n sneeustorm Meredith Jensen gestrand laat, is Liam se stil, afgesonderde bestaan iets van die verlede. Meredith is vasbeslote om ’n nuwe, onafhanklike lewe vir haarself te skep. Sy voel egter baie aangetrokke tot Liam se warm siel. Die man is egter nog aan die herstel ná hy sy geliefde ’n dekade of wat gelede verloor het...