Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Beenaf op haar baas
Joss Wood
Datum vrygestel: 2017-09-11
Toe die filmvervaardiger Ryan Jackson ’n pragtige vreemdeling soen om haar teen ’n wellustige belegger te beskerm, weet hy nie sy is sy jongste werknemer nie . . . of dat sy ook sy beste vriend se kleinsus is, nou mooi groot. Nou is die enigste manier om sy onderneming te red om ’n vurige kammaverhouding te hê met die een vrou wat beslis verbode is. Hoekom dink hy dan meer daaraan om Jaci Brookes-Lyon te verlei, as om in pas met die korporatiewe lewe te bly? Wanneer seksuele oëverblindery werklik word, kan dit sy onderneming red en boonop tot liefde lei?