Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Beskerming van sy uitdagende naïweling
Michelle Smart
Datum vrygestel: 2018-04-13
Verlei deur haar biljoenêr beskermer . . . Op reis na ’n gevaarlike Karibiese eiland om haar oorlede broer se liefdadigheidswerk voort te sit, bevind Francesca Pellegrini haar onder die beskerming van sekuriteitsmagnaat, Felipe Lorenzi. Onafhanklike Francesca is woedend oor sy bevele, maar elke blik van Felipe is ’n uitnodiging om van haar onskuld afstand te doen . . . Sy liggaam en sy hart is kliphard na sy militêre loopbaan en hy stel nie belang in Francesca se verleidingspeletjies nie. Tot hierdie bekoorlike jong vrou hom so in die versoeking lei dat die alleenloper wolf besluit om sy streng reëls oorboord te gooi en haar as syne op te eis!