Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Hierdie item is nie in voorraad nie.
Boer tot die redding
Jennifer Faye
Datum vrygestel: 2014-12-01
Van redding tot verowering? Meghan Finnegan, ’n bekende TV-kok, vlug van haar troue weg en die perdeboer en gewese rodeokampioen, Cash Sullivan, word teen sy sin by haar drama betrek. Hy kan nie anders nie as om haar onderdak op sy plaas te gee. Sy raak geheg aan die plaas en die aantreklike cowboy. Maar hulle verhouding is ingewikkeld. Haar lewe is deurmekaar en sy en haar ongebore babatjie kan nie vir altyd op die plaas bly nie . . .