Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Castelli se maagdelike weduwee
Caitlin Crews
Datum vrygestel: 2017-03-01
“Sint Kate is ’n mite . . .” Roekelose magnaat Luca Castelli dink hy weet alles van sy oorlede pa se weduwee Kathryn. Hy laat hom nie flous deur die poniepers se bewondering nie – sover dit hom aangaan, is hierdie jong, pynlik mooie vrou geen heilige nie! Wanneer die voorwaardes in sy pa se testament Luca dus dwing om Kathryn se hoof te word, neem hy hom voor om haar werkslewe vir haar so moeilik moontlik te maak . . . Maar Kathryn laat haar nie deur die uitdaging afskrik nie, en intussen brand die vlam tussen hulle – wat uit gelyke dele begeerte en haat bestaan – net hoër! Totdat Luca een nag ontdek dat Kathryn se onskuld baie dieper strek as wat hy hom ooit kon voorstel . . . Sy behoort aan hom, en nét aan hom!