Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Hierdie item is nie in voorraad nie.
Cipriani se onskuldige gevangene
Cathy Williams
Datum vrygestel: 2018-03-05
Een van Lucas Cipriani se werknemers het inligting wat ’n lewensbelangrike oorname kan skaad – en hy is woedend! Die enigste manier om die verleidster Katy Brennan te hanteer is om haar veertien dae lank op sy jag gevange te hou, afgesny van die wêreld tot die ooreenkoms onderteken is . . . Katy is woedend oor die biljoenêr se eiegeregtige optrede – maar ook onwillig geboei deur die aantreklike uitvoerende hoof. Wanneer hulle alleen is, begin Lucas Katy toelaat om verby sy harde uiterlike te sien. Sy is gou geskok om te vind dat sy bereid is om ’n verbode affair te hê . . . en haar onskuld te verloor!