Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die beesboer se week lange huwelik
Kathie DeNosky
Datum vrygestel: 2017-10-02
Blake Hartwell is ’n vrek sexy rodeokampioen met geld soos bossies. Geen wonder vroue swymel oor hom – en sy geld nie. Maar vir Karly Ewing is hy niks anders as haar toekomstige eks nie! Hulle blitsvinnige vryery eindig in Las Vegas voor die preekstoel. Spoedig besef sy egter dit was ’n groot glips. Daar is dus vir Karly net een uitweg. Met die egskeidingsdokument in haar sak kies sy koers Wyoming toe waar sy op die veeplaas gestrand raak saam met ’n man wat sy nie kan weerstaan nie. Gaan die versoeking oplaas te groot word? Of sal Blake se geheime hulle uitmekaar dryf?