Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die biljoenêr se prys
Rebecca Winters
Datum vrygestel: 2018-02-01
Dea Caracciolo is as beeldskone model oral in Italië gesog. En tog voel sy al haar hele lewe lank minderwaardig – veral teenoor haar tweelingsuster, Alessandra – en ná haar eie onbesonne optrede teenoor Rini, boesemvriend van die aantreklike miljoenêr Guido Rossano. Vir Guido is die bekoorlike Dea die vrou wat deur sy vingers geglip het en hy besluit om sy prys op te eis!