Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Hierdie item is nie in voorraad nie.
Die gesin waarna sy gesmag het
Lucy Clark
Datum vrygestel: 2018-03-05
’n Gesin om haar hart te heel . . . Dokter Clara Lewis is platgeslaan toe Virgil Arterton haar verlaat, maar sy ruk haar reg en begin weer – selfs ná ’n ongeluk wat beteken sy sal nooit kinders kan hê nie . . . Ses jaar later stap Virgil, nou ’n wewenaar, Victory Hospitaal binne – met sy dogtertjie! Hy weet die grootste fout van sy lewe was om Clara te verlaat, maar kan hy haar oortuig hy het verander? As sy hom met haar hele hart kan vertrou, kan hy haar al die liefde én die gesin gee waarna sy smag.