Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die graaf se sneeupret-aanbod
Nina Milne
Datum vrygestel: 2018-01-09
Gabriel Derwent, graaf van Wycliffe, huur die gesiene geskiedkundige Etta Mason om ’n nuwe stamboom op te stel en ’n erfgenaam vir die hertogdom te soek. Hulle voel aangetrokke tot mekaar en bring Kersfees in Wene deur, maar Etta glo nie in sprokieseindes en liefde nie. Dis egter moeilik om Gabe te weerstaan . . .