Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die Griek se pasklaar vrou
Jennifer Faye
Datum vrygestel: 2017-03-01
Toe kamermeisie Kyra Pappas skatryk Cristo Kiriakas se hotelsuite betree, is ’n huweliksaanbod die laaste ding wat sy verwag. Maar Cristo is in die knyp en sy moet help. Hoe kan sy nee sê as hy haar gaan help om haar langverlore familie op te spoor? Die vraag is net: Kan Kyra keer dat sy op haar beeld van ’n skynverloofde verlief raak?
My broer se bruid
Cindy Robertson
2014-07-25
Sien Meer
Bestel