Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die lokroep van die woestyn
Abby Green
Datum vrygestel: 2014-07-29
Verteer deur die woestyn se hitte . . . Twaalf jaar gelede het Julia in die skroeiende hitte van Burkat se woestyn haar hart aan sjeik Kaden geskenk. Hulle het vurige nagte tussen die sandduine onder ’n sterrekombers gedeel en soos die enigste twee mense in die wêreld gevoel. Totdat bittere verraad alles verander het . . . Julia ontmoet Kaden weer toevallig, maar die siniese uitdrukking in sy oë en die ontwerperspak maak sjeik Kaden amper onherkenbaar. Julia weet sy mag nie die waarskuwingskadu’s van hulle verlede ignoreer nie. Maar Kaden se aardse seksuele aantrekkingskrag maak die lokroep van die woestyn onweerstaanbaar.