Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die sjeik se laaste minnares
Rachael Thomas
Datum vrygestel: 2017-05-02
Bevorder tot prinses! Destiny Richards weet sy speel met vuur toe sy die charismatiese sjeik Zafir al Asmari se werksaanbod aanvaar. Dit lyk egter na ’n billike prys om ’n nuwe lewe te kan begin. Tot die temperatuur kookpunt bereik en Destiny haar betrap dat sy ’n onvergeetlike nag met die sjeik deurbring! Toe Zafir vir Destiny verlei, het hy geen benul dat sy die titel as sy laaste minnares sal hou nie. Maar hulle vuurwarm affair het skokkende nagevolge en nou moet Zafir haar voor die kontrak verstryk oorreed om hulle reëling meer permanent te maak.