Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die sjeik se swanger gevangene
Tara Pammi
Datum vrygestel: 2017-03-01
Vir Zafir al Masood, die nuwe sjeik van Behraat, was om die vurige Lauren Hamby te verlaat die moeilikste ding wat hy nog moes doen. Gebind deur ’n lewe van eer, is sy vuurwarm warrelwindaffair met Lauren die enigste vryheid wat Zafir hom al ooit veroorloof het. Maar nadat hy uitvind Lauren verwag sy kind en was van plan om dit geheim te hou, neem Zafir sy passievolle minnares gevange. Anders as hy, sal sy baba nié ’n sjeik se buite-egtelike erfgenaam wees nie. En om daarvan seker te maak, sál Zafir Lauren sy vrou maak . . .!