Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die troon wat op hom wag
Chantelle Shaw
Datum vrygestel: 2018-04-13
’n Vermiste prins . . . Die losbol Jarek ken die donker plek binne-in hom baie goed. Die sielkundige, dokter Holly Maitland, is sy kans om die geheime van sy verlede te ontsluit. Maar alleen saam met Holly in die Oostenrykse Alpe, kan Jarek aan niks anders dink nie as hoe hy die lae van haar koel, verloklike houding een na die ander kan afstroop! Holly kan dwarsdeur Jarek se taktiek sien – hoe hy die aandag weglei. Maar sy betowerende liefkosing het haar lyf ontvanklik gemaak vir ’n sensuele genot wat sy vroeër gedink het onmoontlik is. As dit wat Holly vermoed waar is, en Jarek die vermiste prins van Vostov is, durf sy waag om te hoop dat hy háár sowel as sy regmatige troon sal opeis?