Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die verbode prins
Alison Roberts
Datum vrygestel: 2017-11-30
Prins Raoul de Poitier het een maand van vryheid voor sy troue en sy kroning as heerser. Daarom voel sy vuurwarm, kortstondige affair in Italië met Mika Gordon soos die perfekte romanse . . . tot Mika ontdek sy verwag die volgende troonopvolger!