Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die verpleegster het sy hart gesteel
Alison Roberts
Datum vrygestel: 2017-01-30
Die moeilikste ding wat dokter Luke Wilson ooit moes doen, was om die verpleegster Anahera Kopu noodgedwonge te verlaat, deur plig en begeerte aan twee geskeur. Sy besluit het verpletterende gevolge vir hulle albei. Luke se herverskyning op Wildfire-eiland in die Stille Oseaan keer Anahera se lewe heeltemal onderstebo. Sy het haar hart reeds een keer aan hom verloor, maar nou is daar iets veel kosbaarders om te beskerm – hulle dogter!
Een week saam met die strooijonker
Andrea Laurence
2017-01-30
Sien Meer
Bestel