Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Die ware koning van Dahaar
Tara Pammi
Datum vrygestel: 2016-07-25
Die ware koning van Dahaar Eens was hy die kroonprins met ’n koninkryk om oor te heers . . . Maar toe ’n gebroke hart hom roekeloos maak, verloor Azeez byna alles – ook sy lewe. Nou moet hy kies: bring die res van sy lewe in die skadu’s van die verlede deur, of gryp die toekoms aan as die ware koning van Dahaar. Dokter Nikhat Zakhari het Azeez verlaat omdat sy nie vir hom kon gee wat hy nodig het om te heers nie. Maar nou het die enigste man wat sy ooit liefgehad het, haar helende aanraking nodig en sy is magteloos om hom te weerstaan. Azeez weet hy moet die troon bestyg – maar sal hierdie onvergeetlike vrou instem om sy woestynkoningin te wees?