Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Diensmeisie vir ’n biljoenêr
Jules Bennett
Datum vrygestel: 2017-01-09
Hy wou nie die prinses hê nie, maar sal hy met die diensmeisie trou? Nadat hy die koninklike geriefshuwelik wat sy inmengerige pa vir hom bewimpel het, net-net vrygespring het, is sakeman Will Rowling toegespits op wat hy wil hê. Een ding is seker: Hy wil Cat Iberra hê – sy pa se huisbediende, die vrou wat hy ’n paar jaar gelede verloor het. Dit kos ’n enkele soen om die passie tussen hulle weer te laat smeul. Maar Cat huiwer. Will het haar een keer in die steek gelaat – hy behoort hom te skaam! – maar twee keer? Wel, miskien is sy lus om vir die gek gehou te word. Maar gaan ’n familiegeheim haar tweede kans met die man wat haar hart gesteel het, in die wiele ry?
Verbode nag met die Griek
Susanna Carr
2017-01-30
Sien Meer
Bestel