Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Een week saam met die strooijonker
Andrea Laurence
Datum vrygestel: 2017-01-30
Wat gebeur as ’n kastige troue-afspraak heeltemal te werklik word? Voorgee om die beroemde akteur Julian Cooper se meisie te wees? Party vroue sou dalk in hul noppies wees met die versoek – maar nie Gretchen McAlister nie. Haar werk is om troues te beplan, nie om die strooijonker se metgesel te wees nie. Maar ná Julian se onlangse beëindiging van sy verhouding met ’n mede-ster, is die “gewone” Gretchen die perfekte publisiteitsfoefie. Julian is teen die hele plan . . . tot hy met Gretchen kennis maak. Eerlik en pragtig – selfs onder haar voorkomsverandering – laat sy nuwe “meisie” hom iets meer wil hê, iets werkliks . . .
Verbode nag met die Griek
Susanna Carr
2017-01-30
Sien Meer
Bestel