Geheime van Castillo del Arco
Datum vrygestel: 2013-04-04
R109.95
Die kluisenaar-biljoenêr Raoul del Arco se
belofte aan ’n vriend op dié se sterfbed,
spook by hom. Hy het belowe om met
Gabriella D’Arenberg te trou . . . maar hy
weet, om haar sy vrou te maak, gaan haar
van haar onskuld beroof.
Gabriella het geen idee dat Raoul so ’n belofte
gemaak het nie. En toe hy weer by haar lewe
ingebars kom, het hy ’n donker, gevaarlike kant,
wat sy ontstellend aantreklik vind.
Nou, vasgevang in Raoul se gotiese
castillo, is dit Gabriella wat vir sy belofte
moet betaal. Die sleutel na haar luukse
gevangenis? Om haar aan haar nuwe man
se liefkosings te onderwerp . . .
