Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Gered deur die enkelpa
Annie Claydon
Datum vrygestel: 2018-01-09
Gevoelens vat vlam tussen Jack Halliday en Cassandra Clarke toe sy hom uit die vloedwaters red. Jack se lewe as enkelpa is egter net ingestel op sy dogtertjie terwyl Cass sku is vir ’n ernstige verhouding omdat sy aanvaar het dat sy nooit kinders kan hê nie. Maar Jack en klein Ellie verower haar hart en laat haar voel asof sy uiteindelik ’n tuiste gevind het!