Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Haar kleindorpse cowboy
Mia Ross
Datum vrygestel: 2016-11-30
’n Gesin vir die juffrou! Dis Lily St. George se droom om te trou en ’n gesin te hê. Maar as tydelike kindertuinonderwyseres kan sy nie te geheg raak aan enigiemand in Oaks Crossing nie. Maar toe een van die dogtertjies haar enkelpa na die wys-en-vertel-klas bring, is Lily dadelik tot die innemende Mike Kinley aangetrokke. Die cowboy werk oortyd om sy sukkelende perdeplaas te red, en beweer hy het nie tyd vir liefde in sy lewe nie. Maar toe hulle saamspan om ’n ryskool vir kinders op sy ranch te begin, weet Lily sy sal Mike moet help om te sien dat hulle vennootskap bedoel is om permanent te wees.
Een week saam met die strooijonker
Andrea Laurence
2017-01-30
Sien Meer
Bestel