Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
In Vialli se beloftes verstrik
Chantelle Shaw
Datum vrygestel: 2018-02-01
’n Noue ontkoming . . . Kelnerin Marnie Clarke raak smoorverlief op die veelbesproke Italiaanse geldmagnaat en word sy minnares. Dan kom sy agter dat sy allerweë as Leandro Vialli se skelmpie beskou word. Dit breek haar brose hart. Sy vlug met haar trots . . . en hulle ongebore baba! Leandro weier om te glo die kind is syne – tot ’n vaderskaptoets hom oortuig. Maar hy het helaas sy kanse by Marnie verspeel. Wanneer sy dus ná ’n ongeluk aan geheueverlies ly, buit hy die omstandighede uit. Om haar te oortuig hy is haar verloofde lyk na sy enigste kans om ’n erfgenaam te hê. Gaan Leandro betyds die jawoord kry? Of gaan Marnie onthou?