Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Hierdie item is nie in voorraad nie.
Liefde vir die biljoenêr
Abby Green
Datum vrygestel: 2017-11-30
Toe Nora Winchester O’Malley hoor haar biljoenêrpa lê op sterwe, haas sy haar na hom – en beland in ’n ou vriend se arms. Reid Chamberlain is heeltemal bereid om die jong ma en weduwee te vertroos. Maar die gevoel tussen hulle is nie net medelye nie . . . Dit is suiwer hartstog. Reid onderdruk sy emosies nou al hóé lank terwyl hy sy hotelryk opbou. Vir hom gaan alles nou al jare lank net oor besigheid. Maar nou het Nora en haar oulike seuntjie te voorskyn gekom en dit jaag allerhande spoke uit sy verlede op – spoke waarvan hy eers ontslae moet raak voordat hy ’n kans op geluk kan kry.