Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
’n Alaska-troue
Belle Calhoune
Datum vrygestel: 2017-03-01
Die dorp se naam is Love . . . Verslaggewer Grace Corbett kom op ’n unieke storie af wat sy eenvoudig móét opvolg. Die stadsmeisie verhuis na Love, in Alaska, waar die burgemeester se “Operasie Love” vroue van oor die hele land aan aantreklike Alaska-mans voorstel. Grace gee voor sy is ook een van die vroue op soek na romanse, en haar taak word aansienlik makliker toe die aantreklike sheriff Boone Prescott haar hart steel. Hoewel Grace haarself belowe het sy sal nooit weer verlief raak nie, smelt haar hart in die koue en pragtige Alaska vir Boone. Maar, om die dienaar van die gereg se hart te wen, moet sy met die hele mandjie patats uitkom . . . en hoop Operasie Love kan nog een ekstra gelukkige einde oplewer.
Een week saam met die strooijonker
Andrea Laurence
2017-01-30
Sien Meer
Bestel