Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Hierdie item is nie in voorraad nie.
’n Bod op die vrygesel
Kerri Carpenter
Datum vrygestel: 2018-03-05
Niemand het gedink Carissa Blackwell sou ooit na haar tuisdorp terugkeer nie. Tien jaar gelede het sy Jasper Dumont se hart verbrysel en Bayside verlaat. Nou het sy na Bayside teruggevlug. Waarom? Dalk weet Jasper? Een kyk na Carissa laat die skatryk, dodelik aantreklike Jasper sy balans verloor. Gelukkig breek die baai sy val . . . Maar die ysige water bring hom nie tot besinning nie. Hy en sy ou skoolmeisie word ál meer saam gesien. Is Bayside se legendariese paartjie weer saam?