Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Hierdie item is nie in voorraad nie.
’n Diamant vir Del Rio se huishoudster
Susan Stephens
Datum vrygestel: 2017-11-30
Rosie Clifton, ’n weeskind uit Engeland, erf die helfte van die eiland wat die Spaanse edelman, don Xavier Del Rio, toekom. Hy is egter vasbeslote om alles in te palm. Toe Rosie hom dus met ’n huweliksaansoek verras, sien hy daarin ’n geleentheid om te kry wat hy wil hê . . . wat die verruklike Rosie in sy bed insluit! Rosie sal alles in haar vermoë doen om haar tuiste op Isla Del Rey te beskerm – as dit daarop aankom selfs met Xavier trou. Sy sal hom van ’n erfgenaam voorsien om daardeur te verseker dat hy die ongerepte eiland laat soos dit is. Maar kan sy haar sjarmante eggenoot vertrou? Gerieflik getroud. Hartstogtelik verower. Wat nou?