Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
’n Fout, ’n prins en ’n swangerskap
Maisey Yates
Datum vrygestel: 2013-05-22
Ná ’n flater in ’n kliniek vir in vitrobevrugting verwag die geswore enkelloper Alison Whitman die baba – nee, vorstelike afstammeling – van Maximo Rossi, prins van Turan. Maximo het lankal alle hoop op vaderskap laat vaar, maar toe hy uit die bloute ’n tweede kans kry, gryp hy dit meedoënloos aan. Die prins is egter tradisievas en wil niks weet van ’n onegte erfgenaam nie . . . Alison moet spoedig agterkom ’n koninklike huwelik is ’n bevel, nie ’n keuse nie!
Castelli se maagdelike weduwee
Caitlin Crews
2017-03-01
Sien Meer
Bestel