Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
’n Gesin vir die soldaat
Carolyne Aarsen
Datum vrygestel: 2017-01-30
’n Cowboy kom huis toe . . . Sedert hy terug is in Little Horn, Texas, voel voormalige spesiale-operasies soldaat Grady Stillwater verlore. Stillwater Ranch het sy aandag nodig – en sy broer se weggooibaba ook. Maar die beserings wat Grady in Afghanistan opgedoen het, het sy selfvertroue ’n knak gegee. Fisioterapeut Chloe Miner gee hom hoop en leiding – en balsem vir die cowboy se hart. Min weet hy Chloe dra self ’n geheim wat haar lewe gaan verander. Die liewe meisie wat hy goed uit hulle hoërskooldae onthou, verwag ’n baba, en sy het Grady dalk net so nodig soos wat hy haar het . . .
’n Storm van passie
Lucy Ryder
2017-03-29
Sien Meer
Bestel