Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
’n Vryery met haar cowboy-baas
Janice Maynard
Datum vrygestel: 2017-03-29
As nuwe president van die Texas Cattleman’s Club gaan Case Baxter voortaan sy hande vol hê. Hy is verplig maar teësinnig om ’n huishoudster aan te stel. Hy is immers al voorheen lelik deur ’n fortuinsoeker ingeloop. En tog . . . toe die parmantige rooikop, Melinda Winslow, opdaag, is hy onteenseglik aangetrokke tot haar. Mellie het groot planne vir haar klein skoonmaakdienste-onderneming. Om ’n invloedryke kliënt soos Case Baxter se naam op haar lys te hê sal ’n aanwins wees. Maar om beenaf op hom te raak kan alles bederf. Mellie sien kans om die wanorde in sy huis op te ruim . . . Maar sien sy kans vir die sexy beesboer?
Die Griek se pasklaar vrou
Jennifer Faye
2017-03-01
Sien Meer
Bestel