Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Onder die Brasiliaanse son
Catherine George
Datum vrygestel: 2012-07-01
Die skares se juigkrete in sy ore as hulle sy naam oor en oor dreunsing, was Roberto de Sousa se hoogste ideaal. Daarvan het nou net bitter gedagtes en berou oorgebly. Een blik na sy geskende gesig in die spieël plaas hom terug in sy kar toe dit die pad evrlaat en sy loopbaan as renjaer vernietig het. Niemand kan die kampioen uit die afsondering van sy herehuis lok nie. Doktor Katherine Lister is die enigste persoon wat ingenooi word – om ’n sonderlinge skildery te waardeer. Maar Roberto se smeulende blik laat haar soos ’n kosbare juweel voel . . .
’n Storm van passie
Lucy Ryder
2017-03-29
Sien Meer
Bestel